Outsiders berig dat die Oekraïniese leierskap ‘trans vroue’ verplig om in Oekraïne te bly en te veg teen die Russiese inval. Na die oorlog uitgebreek het op 24 Februarie 2022, kon vroue en kinders die land verlaat, maar die manne (binne ‘n sekere ouderdom), moet bly en veg vir die land teen die invallers… ook hul wat ‘identifiseer’ as ‘manne’.
Dit plaas die ‘trans vroue’, wat identifiseer as ‘manne’, nou in ‘n dilemma: is ek nou ‘n ‘man’ wat moet bly en veg, of skielik weer ‘n ‘vrou’ wat kan vlug, wanneer dit my pas?
Soos die gesegde sê: jy kan nie jou brood aan altwee kante gebotter hê nie, of hoe?
“Want elke mens se weë is voor die oë van die HERE, en Hy weeg al sy gange. Sy eie ongeregtighede vang hom…” of is dit …haar? (Spr. 5:21-22)