Die Here beskik oor alles

In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie:

“Hier staan dat God omgee, nie dat hy alles beskik of selfs net toelaat nie. God gee om. God sal sy kinders deur hul nood dra. Maar ek lees nie in die Bybel dat God alles beskik of toelaat nie. Ek lees in die Bybel dat ons God teleurstel, dat God téén die sonde is, dat God in sy wet sonde veroordeel. Daarom wonder ek of “Jesus huil vandag” nie dalk ’n treffende opskrif was nie.”

Kom ons kyk wat openbaar die Bybel (of ons sondige harte daarvan hou of nie)…Lees verder by Pro Regno.