VSA – Federale Verkiesingskommissie Beboet Hillary Clinton

Die Washington Examiner berig dat Hillary Clinton se 2016 verkiesingsveldtog beboet is. Die Nasionale Kommittee van die Demokrate is tesame met Clinton beboet vir ‘n smeringsveldtog teen Trump. Die verkiesingskommissie het bevind dat daar leuens versprei is oor ‘n kamstige “russiese dossier”. Die boete beloop oor $1.0m.