Digitale tirannie soos voorspel?

Blinde gehoorsaamheid aan sinnelose reëls moet gevolge hê – wat jy saai sal jy tog maai (Gal 6:7).

By die kettingwinkel ALDI in Greenwich in die Verenigde Koningkryke kan mense nou nie eers toegang tot die winkel kry sonder om hul slimfone by die deur te skandeer nie. Al was alles, insluitend digitale inentingspaspoorte, valslik in die naam van “naaste liefde” geregverdig kan al hierdie inperkings op Godgegewe vryheid tot verdere misdrywe en tirannie op vele gebiede lei.

Lees die volle berig op Caldron Pool (tesame met die video).