EFF beplan ‘n nasionale stopsetting oor prysverhogings

Die stopsetting (shutdown) kan moontlik binne die volgende week plaasvind en sal waarskynlik beperk wees tot die groot stede. Die dramatiese verhogings van brandstofpryse en essensiële goedere word as rede aangevoer vir die beplande aksie – The South African rapporteer dat die datum moontlik 10 Junie kan wees.