Suid Afrikaanse COVID inentingsaanleg kan sluit weens gebrek aan bestellings

Bloomberg rapporteer dat die Aspen vervaardigingsaanleg moontlik kan sluit. Aspen vervaardig inentings namens Johnson & Johnson in Durban. Daar is ‘n gebrek aan bestellings omdat die meeste Afrika lande nou meer COVID inentings het as wat hulle kan toedien.