Trokbestuurders in Kanada protesteer

70 km lang konfooi teen geforseerde inentings

Nuwe wetgewing deur Trudeau is op 15 Januarie 2022 in werking gestel. Dit vereis dat “oningeënte” Kanadese trokbrestuurders wat die grens oorsteek ‘n PCR toets moet kry en vir 14 dae moet self-isoleer. Hierdie wet maak dit prakties onmoontlik vir ‘n groot groep bestuurders wat die Kanada-VSA grens moet oorkruis vir hul werk. Dit beteken dat ‘n geskatte 32 000 (20%) van die 160 000 bestuurders nie sal kan werk nie.

Lees die volle berig deur Rod Lampard (Caldron Pool) hier.