En die duisternis het dit nie oorweldig nie

“Maar daar was ‘n ander dag daarna, ‘n nuwe eerste dag, toe ‘n Man sy voete gevind het in ‘n tuin en kon terugkyk na ‘n donker graf, sy eie graf. Hy self was die son, die nuwe Lig wat sy Vader gespreek het te midde van duisternis. Die Woord tussen al die ander woorde. En hierdie nuwe dag se lig steek die skaduwees verby en omlyn die toekoms met hoop.”

Meer hier.