Beheermaatreëls is verlede week ingestel in Wuhan. Hierdie maatreëls, wat alweer as “tydelik” voorgehou word, sluit onder andere ook kerke in. In sekere buurte mag inwoners glad nie hul huise verlaat nie.