Bybelse Wêreldbeskouing-Seminaar (22-24 Julie, Pretoria)

Die Pactum Instituut, in samewerking met die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys en Diamantvallei Gemeente bied ‘n Bybelse Wêreldbeskouing-Seminaar op 22-24 Julie 2022 te Diamantvallei Landgoed naby Rayton aan. Vind meer uit >