COVID inentings: BioNTech waarsku aandeelhouers

BioNTech (die basis vir Pfizer COVID inenting) het onlangs hul beleggers gewaarsku dat hul moontlik nie genoegsame effektiwiteit of veiligheid sal kan bewys om permanente regulatoriese goedkeuring in sekere lande te verkry nie (bl 6). Nog ‘n risiko faktor wat gelys word is dat daar steeds beduidende nadelige nagevolge na regulatoriese goedkeuring kan wees (bl 6). Lees BioNTech se verslag ook hier>>