Die BBC is van mening dat proefbuis vleis en insekte goed is vir die planeet en vir jou gesondheid. Soos voorheen berig is dit basies wat Bill Gates ook wil hê.
Volgens die groen agenda is daar baie omgewingsvoordele. Van die voorgestelde kosse sluit gemaalde vlieë en krieke in. Daar is wel twyfel of gebruikers so gretig is soos die BBC.
Kry ‘n tandestokkie en lees die BBC berig hier>>