GKC (Nederland) neem sterk standpunt in teen kerke wat afdwaal van die Skrif oor die besondere ampte

Die CGK van Nederland se algemene sinode (19-22 April 2022), wat ekumeniese eenheidsbande met die GKSA het, het opnuut belangrike besluite geneem teen lidmate en gemeentes wat nie in lyn met die kerkverband se prinsipiële leerbesluite in lyn met Skrif en belydenis oor die besondere ampte optree nie, en die kerkverband aanhou verdeel met hul praktiese afdwing van die ‘praktijk van vrouwelijke ambtsdragers’.

Hierdie afvallige gemeentes tree liefdeloos op en moet vermaan word.

Die CGK se getuienis is ook ‘n tydige waarskuwing aan kerkverbande in Suid-Afrika om vas te staan in die Skrif se leer oor beide leer en kerkregering sake, lees hier meer oor die CGK se besluite.