James Jeffery bespreek drie maniere hoe sosiale media ons beïnvloed en moontlike skade kan veroorsaak:
- Dit bied gemaklike toegang tot pornografie
- Dit skep die illusie van anonimiteit
- Dit lei tot die ontmensliking van ons naaste
Die volle berig kan gelees word op Caldron Pool, hier>>