Die ontstellende invloed en nalatenskap van Charles Finney

Charles Finney se idees en invloed is nie net beperk tot die gebruik van sy naam nie, maar is ook te vinde in vele moderne herlewingspraktyke.

Michael Horton skryf kortliks oor hierdie ontstellende nalatenskap hier>>

As kruisverwysing skryf Phil Johnson effens meer breedvoerig deur o.a na die volgende punte te verwys:

  • Finney vs regverdigmaking deur geloof
  • Finney vs die leër oor die erfsonde
  • Finney vs plaasvervangende versoening