Verenigde Nasies stel voor dat tuisskolers strenger gereguleer word

Die Verenigde Nasies is bewus dat tuisskolers in die algemeen meer christelik en meer konserwatief is, maar dink dat dit juis ‘n probleem is. In Kritiese rasteorie taal veroorsaak dit volgens hulle “voorregte” en “ongelykheid”. Dus stel hulle voor dat regerings alle opvoeding konsolideer in ‘n enkele stelsel.

Lees Jack Bingham van Lifesite News se volle berig hier>>