Sjinese grendelstaat brei weer uit, vrae oor motiewe weens ontwrigte voorsieningsketting

Die ekstreme inperkings in Sjanghai versprei nou ook na ander dele in Sjina. Die “Covid-Zero” strategie was nog nooit realisties nie. Anders as twee jaar gelede, weet ons nou dat COVID glad nie nie so dodelik is as wat aanvanklik voorspel is nie. Dit is ook reeds duidelik dat die grendelstaat nie werk nie. Met die sg Omicron variant is daar sover nog net 3 gerapporteerde COVID sterftes in Sjanghai – en dit na 3 weke se inperkings.

So wat is Sjina se werklike redes agter hierdie inperkings wat nou selfs strenger is as twee jaar gelede? Dit veroorsaak ‘n globale krisis in die voorsieningsketting (supply chain). Tyler Durden van Zero Hedge oorweeg die moontlike redes verder hier>>