Gereformeerde Kerke en Volke

“Twee volke wat tydens die Reformasie reeds bestaan het, het veral oorweldigend Gereformeerd geword met ’n kenmerkende kultuur-deurweking daarby. Dit is die volke van Nederland en Skotland. Weliswaar was daar op die onderskeie hoogtepunte van Reformasie in dié twee lande, steeds  ʼn klein blywende Rooms-Katolieke deel van die samelewing.

Twee volke wat egter uit Nederland en Skotland, ná die Reformasie, tot stand gekom het, was tot so ʼn mate uit die Reformasie gebore, dat dié volke se volksbestaan deur sommige selfs direk verbind word met die Gereformeerde geloof: die Ulster-Skotte (oftewel Skots-Iere) van Noord-Ierland, en die Boere-Afrikaners van Suidelike Afrika….” Lees verder hier>