Hugenotedag: 24 Augustus 2023

“Wêreldwyd word op 24 Augustus, Hugenotedag gevier, maar dit is die moeite werd om eers vir ʼn oomblik stil te staan by byname en die oorsprong van die naam Hugenoot….Die koning gee toe, die sein om met die massamoord te begin is die kerkklok wat lui tussen middernag en sonsopkoms 24 Augustus, die dag van die Roomse Bartolomeüsfees….Protestante word uit huise gesleep en in die strate vermoor…..Tog, moet daar ook nagedink word, nie net oor die wrede Roomses nie, maar ook daaroor dat Protestante in Parys bymekaar was vir die viering van ʼn bruilof, naamlik van hul politieke leier met ʼn Rooms-Katolieke vrou, dit boonop met ʼn Rooms-Katolieke seremonie, alleen maar met die verswarende doel voor oë van verkryging van politieke invloed.” Lees die volle artikel deur Josef du Toit hier>