Tim Stephens: Alberta hof verklaar COVID gesondheidsregulasies ongeldig

Verskeie aanklagte is reeds laat vaar. Die Kanadees is die predikant van Fairview Baptist Church wat sy kerk oop gehou het tydens die 2021 COVID inperkings – die gemeente het op ‘n stadium in die buitelug vergader, wat ook teen die regulasies op daardie stadium was. Hy is daarna soos ‘n krimineel deur die polisie voor sy huilende kinders kom haal en het 21 dae in die tronk spandeer. Die aanklagte is egter laat vaar op ‘n tegniese fout. Stephens was steeds dankbaar en het alle eer aan God gegee: “All glory to God that the last charge against me and our church has been dropped. These past few years have demonstrated the faithfulness of our God. Christ meant it when he said, “I will build my church.” Jesus Christ is Lord of all. He is worthy.” Meer besonderhede hier>