Is dit nog ons erns?

“Skaam-skaam blaai ek deur die geskiedenisboeke en ek kan nie anders nie as om tot die gevolgtrekking te kom dat die Afrikanervolk êrens met die verloop van tyd sy identiteit verloor het. Daardie kern ding wat ons juis óns maak ontbreek by te veel Afrikaners vandag, naamlik ons republikeinse vryheidstrewe en ons Gereformeerde geloof.”

Lees die volle artikel deur Etienne Hansen hier>