Shane Warne se afsterwe waarskynlik weens COVID mRNA inenting

Die voormalige krieketspeler was bewusteloos in sy hotelkamer gevind toe hy met vakansie was (Maart 2022). Sy skielike dood was veral onverwags vir ‘n voormalige sportman. Die nadoodse ondersoek het getoon dat hy koronêre aterosklerose gehad het. Hierdie hartsiekte, weens ʼn aanpaksel of verkalking aan die binnewande van slagare, het waarkynlik tot sy hartaanval gelei. Twee kardioloë het reeds bevind dat die COVID mRNA inentings die vinnige versnelling van hartsiektes kan veroorsaak. Verskeie mediese joernale het reeds tot soortgelyke gevolgtrekkings gekom. Lees volle berig hier>