Moederskap – ‘n Edele Roeping

“Waar staan die gelowige Afrikanervrou ten opsigte van Moederskap? Hierdie 23 min lange dokumentêr kyk na moederskap vanuit die ervarings en oortuigings van diegene wat smag na ‘n enkele kind tot diegene wat geseën is met 12 kinders. Die gevolge wat lae kindergetalle vir kerk en volk inhou, word onder die loep geneem. Vervaardig deur Gustav en Ina Opperman van Woorde uit sy Woning in opdrag van Solidariteit Helpende Hand.”