Bekering: Mensewerk of God se Werk?

“Vraag: Die bekering: Is dit mensewerk of uitsluitlik God se werk? Wat leer die Gereformeerde belydenis en Skrif ons hieroor?

‘n Mens kan kwalik oor die bekering praat sonder om dit te doen teen die agtergrond van die wedergeboorte. In die Bybel lees ons van wedergeboorte en bekering, wat van mekaar onderskei moet word, maar tog ook deeglik met mekaar verband hou. Soms word wedergeboorte ook bekering genoem. In die breë kan ons sê dat wedergeboorte die bekering voorafgaan; en saam met die geloof is die bekering vrug van die wedergeboorte….”

Lees volle artikel op christelikemedia.org verder hier>