Duitsland loods COVID inentingspaspoort met kleurkodes

Persone wat nie in die laaste drie maande ingeënt is nie sal aan sekere inperkings onderhewig wees. Die persone wie se kleur wys dat hulle onlangs ingeënt is (wat vir sommiges moontlik nou al hul vierde of vyfde ‘booster’ sal beteken) hoef nie maskers in binnenshuise publieke plekke te dra nie. Sjina gebruik ‘n soortgelyke stelsel. Lees gerus ook die berig op lifesitenews.com hier.