Aap-pokke propaganda vermeerder

Dit wil voorkom asof gesensasionaliseerde nuus rondom aap-pokke al hoe meer versprei. Op 23 Julie het die WGO se hoof, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sy eie adviserende komitee kragteloos gemaak deur eensydig en sonder konsensus ‘n noodtoestand rondom aap-pokke te verklaar. In teenstelling het die nuut gestigte Wêreldraad vir Gesondheid (World Council for Health) ‘n nugtere stelling oor aap-pokke uitgereik. Die hele situasie rondom hierdie siekte is baie verdag.

Regerings reg oor die wêreld is besig om weer ‘n onveilige en ongetoetste ACAM2000 pokke inenting as die enigste uitweg te bevorder. Hier is egter meer nugtere raad deur AFLDS.