Totsiens Maskers June 23, 2022 by Veritas Media Die regering, het weens druk, die masker reëls en ander regulasies teruggetrek. Verskeie hofsake was aan die gang om die regulasies as ongeldig te verklaar. Lees berigte hier asook hier. Related