‘n Skotse man, wat gereeld bloed skenk, is weggewys oor hy geweier het om die vraag te antwoord of hy swanger is. Hy het vir die personeel verduidelik dat dit vir hom onmoontlik is om swanger te word, maar is aangesê dat hy steeds die vraag moet beantwoord. Die storie is so verwronge dat mens die egtheid daarvan wil betwyfel, maar lees RT se volle berig hier. Rom 1: 22 Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword.