Opname bevind dat COVID-19 glad nie erg is onder oningeëntes

Meer as 300 000 deelnemers, uit meer as 175 lande. Die data van 18 500 van hierdie respondente is in ‘n studie voorgehou – dit wys dat die oningeëntes baie minder gehospitaliseer was. Die meeste het natuurlike behandelings gebruik, soos Vit D, Vit C, Quercetin en sink, terwyl ander ook Hidroksiechlorokien en Ivermektien gebruik het. Lees die volle berig hier.