Queensland Ma verloor kinders na sy haar seun met houtlepel pak gee

Die ma het seggenskap en bewaring van beide haar kinders verloor. Die Southport magistraatskantoor in Australië het haar laas week aan aanranding skuldig bevind – haar 10-jarige seun het sy ma se kredietkaart gebruik om R6000 ($600) se video-speletjies te koop sonder haar toestemming. Die ma het die video toestel toe verwyder, waarna die seun gate in die muur geskop het. Lees die volle berig op Caldron Pool hier.