Individuele koolstof voetafdruk

Vandag by die WEF vergadering in Davos: die ontwikkeling van ‘n individuele koolstof voetafdruk om te monitor – wat jy koop, wat jy eet, waar jy reis, hoe jy reis. Soos dr Simon Goddek tereg kommentaar lewer, sal hierdie voetafdruk in alle waarskynlikheid nie toepaslik wees vir die sg. ‘elites’ met massiewe huise en privaatvliegtuie nie. Vir goeie perspektief op die WEF, sien Gerhard Papenfus (NEASA) se kommentaar.

J. Michael Evans (Alibaba Groep)