Preek: Word met die Gees vervul (Faan Smit)

Luister hier.

Laat die woord van Christus ryklik in julle woon” Preek oor Efesiërs 5:18-21 en Kolossense 3:14-17 “…psalms en lofsange en geestelike liedere…” (Kol 3:16, Afr1953).

Geesvervuld is Woordvervuld. Woordvervuld is Geesvervuld. En dus ook hoekom ons psalms sing – “Psalms en lofsange en geestelike liedere” is verskillende opskrifte van die 150 Gees-geïnspireerde Psalms.