Wes-Kaap skole kry glo LGBTQ-inklusiewe beleid voor die einde van die jaar

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement wil die nuwe beleid so gou as moontlik implementeer. Die DA het die voorgestelde beleid reeds in 2020 verwelkom.

Dit wil voorkom of die beleid ruimte bied vir die volgende:

  • Rokke vir wie ook al dit wil dra
  • Die voorsiening van “unisex” badkamers
  • Selfdegeslag metgeselle vir die sokkie en matriekafskeid

Die ACDP het die wetgewing laas jaar teëgestaan.