Die VSA Hooggeregshof het die egtheid van die gelekte dokument bevestig. Alhoewel dit nog nie die finale besluit van die hof is nie het die Hoofregter bevestig dat die situasie rondom die lek nie die integriteit van die hof se prosedures sal ondermyn nie. Daar is egter reeds betogings en druk teen die voorlopige beslissing. Lees ook die berig deur Rod Lampard van Caldron Pool hier>