Gaan die Pro-Aborsie Standpunt van die VSA Hooggeregshof omgekeer word? [Opgedateer]

Na bewering is daar ‘n meerderheidsvoorstel in die VSA Hooggeregshof teen die pro-aborsie besluit wat die VSA Hooggeregshof in die 1973 saak (Joe vs. Wade) geneem het. Indien dit die finale besluit van die VSA Hoogeregshof gaan wees, gaan dit beteken dat die 1973-besluit omgekeer sal word.

Chris Waldburger skryf oor hierdie voorlopige voorstel wat uitgelek het:

Somebody in the Court has leaked a purported forthcoming majority opinion from the conservative wing of the nine-member court, most likely in a bid to call out mobs and protestors to try to strangle the decision at its birth. This a serious breach in legal process and is another indicator that the polity of the world’s superpower is cracking.Lees meer >

Tog sal so ‘n besluit nie beteken dat daar ‘n teen-aborsie standpunt gehandhaaf word nie: Lees meer >