Gerhard Papenfus van NEASA skryf kortliks hoe President Ramaphosa ‘n valse storielyn oor inentings bevestig. Die President se eie COVID-19 komitee het op 8 Februarie 2022 daarna verwys:
- dat die Suid-Afrikaanse bevolking grootliks reeds natuurlike immuniteit het en
- dat daar opsies is vir behandeling.
Maar Ramaphosa los hierdie feite uit, om sodoende eerder die valse COVID inentingsverhaal te bevestig.
Lees NEASA se volle nuusbrief hier>>