‘n Bekende Romeense sokkerklub weier ingeënte sokkerspelers

Gigi Becali, die eienaar van die sokkerklub Steaua Bucharest, het sy Godgegewe vryheid van assosiasie (Matt. 20:2) toegepas in die besluit om ingeënte sokkerspelers te weier om vir sy sokkerspan te speel. Gigi Becali meen dat die ingeënte sokkerspelers oor die algemeen nie meer op dieselfde vlak kan meeding nie. Lees meer >