Die gawes van die Heilige Gees en die uniekheid van Apostoliese gawes

Kyk na die kort en kragtige verduideliking van Ligonier Ministries oor die Apostoliese gawes. RC Sproul se antwoord op ‘n vraag hieroor is ook insiggewend.

Vir ‘n goeie Afrikaanse artikel oor dieselfde onderwerp lees asb die volgende: Die gawes van die Heilige Gees, deur Jaco de Beer, Marnix Boersema, en Jan-Louis Lee van Radio Scriptura – www.scriptura.co.za.